Steeds Mathys: My Storie - Mathys Roets (soos vertel aan Alita Vorster) Steeds Mathys: My Storie - Mathys Roets (soos vertel aan Alita Vorster)
Steeds Mathys: My Storie - Mathys Roets (soos vertel aan Alita Vorster) Steeds Mathys: My Storie - Mathys Roets (soos vertel aan Alita Vorster)

Steeds Mathys: My Storie - Mathys Roets (soos vertel aan Alita Vorster)

1 available / secondhand
R135.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
640845147

Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in 'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Met sy donker fluweelstem het die musiek van Koos du Plessis, Mathys soos 'n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wereld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat. Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW motorfiets van die pad af. Vir dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef. Steeds Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos vertel aan Alita Vorster. Dis 'n verhaal wat lesers sal laat glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek moet 'n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!

ISBN: 9780620472906

Pages: 229

Trade paperback

Naledi, 2010

Edition: 01

Good condition

B18


Add to cart

Recently viewed

See more
One of these days (Joe Cole) (DVD)
R406.00
Exterior Door Handle For AUDI Q7 (4LB) 3.0T/3.6 FSI/4.2/6.0T 2006-2015
R765.00
HotWheels Hot Wheels TWINDUCTION
R79.00 No bids
Men's Pathways to Parenthood - Tracy Morison
R499.00

Similar products

Steed Mathys: Mathys Roets - my storie.
R40.00
Loui Fish - Alita Steenkamp
R210.00
My Beskeie Deel, 'n Outobiografiese Vertelling - M.E.R. (eerste druk)
R250.00
MY BESKEIE DEEL M.E.R. n Outobiografiese vertelling
R80.00