Steeds Mathys

Steeds Mathys

2 available / secondhand
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5024017
Bob Shop ID
612300576

Soos vertel aan Alita Vorster

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

In die verlede, was ek baie keer onseker oor myself, veral as ek in 'n moeilike situasie beland het of 'n krisis moes hanteer. Noudat ek vierkantig daarmee gekonfronteer word, is dit vir my lekker om te weet ek het nie moed opgegee nie.

Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in 'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Met sy donker fluweelstem het die musiek van Koos du Plessis, Mathys soos 'n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wereld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.

Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW motorfiets van die pad af. Vir dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef. Steeds Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos vertel aan Alita Vorster. Dis 'n verhaal wat lesers sal laat glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek moet 'n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Original LCD Screen and Digitizer Full Assembly with Frame for OPPO A74 5G CPH2197 CPH2263
R1,054.91
PCBuilder AMD Ryzen 5 7500F LEVEL UP Core Upgrade Kit
R8,146.00
50% OFF
LCD Flex Cable for iPad mini 6
R206.00 R411.00
ORICO MSA-UC3 USB 3.1 Type C Aluminum External Storage Enclosure Hard Disk Box for 50mm x 30mm M-...
R645.41

Similar products

Beyond Fear, Reflections of a Freedom Fighter by Ebrahim Ebrahim
R200.00
The Press - Wickham Steed
R300.00
THE WAGNER LEGACY AN AUTOBIOGRAPHY OF GOTTFRIED WAGNER
R85.00
An Englishman a la Campagne: Michael Sadler (Hardcover)
R50.00