Steeds op die Parlementre Kolfblad - Japie Basson (Geteken)
Steeds op die Parlementre Kolfblad - Japie Basson (Geteken)

Steeds op die Parlementre Kolfblad - Japie Basson (Geteken)

New
1 available
R410.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-16716
Bob Shop ID
533827397
- Met Insigte oor die Afrikaner en Afrikaans -

Soos sy eerste twee boeke, Raam en rigting in die politiek en Politieke kaarte op die tafel is di derde ook 'n lekkerlees, met nuwe insigte. Deur hom kry jy 'n blik op Frederik Van Zyl Slabbert se vervanging van Colin Eglin as leier van die PFP en die uitskop van Basson uit die party; Slabbert se boikot van die referendum van 1983 oor 'n driekamer-parlement en sy paradoksale deelname daarna aan die driekamer wat hy met "pure don quichotterie" probeer regverdig; dan sy onverwagse bedanking as leier van die PFP in 1986 en sy uittrede uit die politiek. Dt tot ontsteltenis van die party en die woede van mev. Helen Suzman. Basson s daaroor: "Ek weet van niemand wat ooit iets van di aard in die annale van die politiek tegekom het nie. "'n Kaptein los die skip van sy maaksel sonder stuur en spring voor sy kwaad- en dronkgeslane passasiers oorboord!" Dt, lees jy, is deur joernalis Ken Owen beskryf as "a political betrayal of epic proportions".
Oor die taaldebat op Stellenbosch verwerp hy Slabbert se stelling dat dubbelmedium "pedagogiese onsin" is. Basson glo die behoud van Afrikaans l juis by tweetaligheid; Afrikaans moet "as 't ware in koalisie met Engels" bevorder word, want, haal hy J.P. Landman aan: "Om te s ons keuse in die toekoms is Afrikaans of tweetalig, is gewoon vals. Die keuse is tweetalig of Engels."

Prys: R350.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 2008

Uitgewers: Politika Kaapstad

ISBN: 9780620409063

Kondisie: Sagteband in uitstekende toestand.

More from this seller

View all
R30 shipping
My Ships and Their Men - Oumatjie Daneel
R180
R30 shipping
Raising the Blinds: A Century of South African Women's Stories - Edited by Annemari van Niekerk
R180
R30 shipping
Closing Time - Joseph Heller
R230
R30 shipping
The Little Sparrows Of Soweto - Catherine Maunder
R210
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Politieke Kaarte Op Die Tafel - Japie Basson (Geteken)
R440
R30 shipping
Steeds Mathys
R130
R30 shipping
27% OFF
Die Avonture Van Kuifie - Verkenners Op Die Maan
R119 R164
R30 shipping
Politieke Kaarte op die Tafel (Signed) - Basson, Japie
R290