Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Sewende druk,Tafelberg Uitgewers, 1975 - Digbundel - 109 pp.
'n Bundel verse wat soms n satiriese blik op die mens gee, veral Oor Monument Gepraat. Ontvang die Reina Prinsen Geerligs-prys vir Steenbok tot Poolsee. Titel verwys na die geografiese ligging van Suid-Afrika en Suidelike Afrika.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.