Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stefan En Die Prenteboek-seerowers
Timothy Knapman Adam Stower Kobus Geldenhuys
Hardcover
Big Size Boek
Prenteboek
Elke aand lees Stefan sy gunstelingverhaal. Dit is ongelooflike opwindende verhaal van seerowers, ontvoerings en avontuur. En elke aand kom die aantreklike held, Kaptein Ignatius Vloot, tot die redding van die bemanning. Maar een aand is Kaptein Ignatius Vloot skoonveld. Hoe kan die storie nou n gelukkige einde hê? Gelukkig spring Stefan in en hy kom van aangesig tot aangesig met die aaklige Ben Bitterbek.