Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van 'n vergete oorlogsheld wat daarvan gedroom het om 'n kunstenaar te word.
Kort voor sy dood in 1981 gee Stefan Hertmans se oupa vir hom 'n paar volgeskrewe skryfboeke Jare lank kyk Hertmans nie daarna nie totdat hy dit op 'n dag wel doen en meer as een geheim daarin vind. Hy lees van sy oupa se armoedige kinderjare in Gent, van sy gruwelike ervarings as frontsoldaat in die Eerste Wêreldoorlog en van 'n vroeg gestorwe liefde. Ná die oorlog probeer hy sy verdriet verdoof deur te skilder. Stefan Hertmans se fassinasie met sy oupa se lewe lei tot die skryf van hierdie aangrypende roman.
Condition: 2