Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en vlug sedertdien van die een na die ander geraamte wat uit sy kas val: tientalle spoghuise vir 'n blonde minnares, resiesperde, bewerings van bedrog en 'n blinkswart Jaguar vir 'n ou universiteitskoshuis.
Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde Stellenbosch-mafia te doen? Hoe pas Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waarheen is die pensionarisse se geld? Die bekende sakeskrywer James-Brent Styan beantwoord di en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansile ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Deur onderhoude met betroubare bronne, inligting uit vertroulike dokumente en in- dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, onthul hy dt wat die groep oor jare probeer wegsteek het.
Steinhoff en die Stellenbosse Boys is 'n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale as sitkamers oorvertel sal word.
Summary | Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde Stellenbosch-mafia te doen? Hoe pas Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld heen? |
Author | James-Brent Styan |
Publisher | LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) |
Release date | 20180709 |
Pages | 296 |
ISBN | 0-7993-7163-7 |
ISBN 13 | 978-0-7993-7163-5 |