This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by blankbooks5588

Similar products

Shadow's Edge - Weeks, Brent
R125.00
Miskruier En Die Maan
R250.00
Len en Ben en die Groot Seerowerredding
R40.00
Reports before daybreak Brent Meersman
R60.00
Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent, Styan
Sold

Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent, Styan

1 was available / secondhand
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-2505036
Bob Shop ID
588697103

Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Slegs 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot 'n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en sedertdien val geraamtes die een na die ander uit sy kas: bewerings van bedrog, spoghuise vir 'n blonde minnares en 'n lewe van oordaad. Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde 'Stellenbosch-mafia' te doen? Hoe pas die magnaat Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld? Die bekende skrywer James-Brent Styan beantwoord die en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiele ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met bronne in die binnekring, inligting uit vertroulike dokumente en dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, gee Styan die publiek 'n blik op die binnewerkinge van die groep. Steinhoff en die Stellenbosse Boys is 'n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale en sitkamers oorvertel sal word'--Agterblad van boek.

Softcover. English. Tafelberg. 2018. ISBN: 9780799371635. 225 pp. Fair/good, unrelated inscription inside. Book No: 2505036

Recently viewed

See more
2500D Airflow Black Mid-Tower Dual Chamber PC Case; 2x 3.5'' | 2x 2.5'' Drive Bays; Up to 360mm ...
R3,939.00
Afrikaans is Groot Vol 9
R49.00
Solo Golfer Ladies
R316.81
40% OFF
Solarix Non Insulated Copper Cable Battery Lug 35 x 10mm
R308.00 R516.00