Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Steinhoff en die Stellenbosse boys
Sub Title:
Author: James-Brent Styan
Publisher: LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk.
Year: 2018
Number of pages: 244
ISBN: 9780799371635
Summary: 'Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Slegs 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot 'n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en sedertdien val geraamtes die een na die ander uit sy kas: bewerings van bedrog, spoghuise vir 'n blonde minnares en 'n lewe van oordaad. Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde 'Stellenbosch-mafia' te doen? Hoe pas die magnaat Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld? Die bekende skrywer James-Brent Styan beantwoord die en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiele ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met bronne in die binnekring, inligting uit vertroulike dokumente en dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, gee Styan die publiek 'n blik op die binnewerkinge van die groep. Steinhoff en die Stellenbosse Boys is 'n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale en sitkamers oorvertel sal word'--Agterblad van boek.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.