Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Slegs 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot 'n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en sedertdien val geraamtes die een na die ander uit sy kas: bewerings van bedrog, spoghuise vir 'n blonde minnares en 'n lewe van oordaad. Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde 'Stellenbosch-mafia' te doen? Hoe pas die magnaat Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld? Die bekende skrywer James-Brent Styan beantwoord di?? en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansi?ᆴle ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met bronne in die binnekring, inligting uit vertroulike dokumente en dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, gee Styan die publiek 'n blik op die binnewerkinge van die groep. Steinhoff en die Stellenbosse Boys is 'n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale en sitkamers oorvertel sal word. --Cover.
Title: Steinhoff en die Stellenbosse boys
Author: James-Brent Styan
Publisher: LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk.
Year: 2018
Number of pages: 244
ISBN: 9780799371635
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at