Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent Styan Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent Styan
Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent Styan Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent Styan

Steinhoff en die Stellenbosse Boys - James-Brent Styan

Secondhand 1 available
R140.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651861154

Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Slegs 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot 'n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en sedertdien val geraamtes die een na die ander uit sy kas: bewerings van bedrog, spoghuise vir 'n blonde minnares en 'n lewe van oordaad. Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde 'Stellenbosch-mafia' te doen? Hoe pas die magnaat Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld? Die bekende skrywer James-Brent Styan beantwoord die en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiele ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met bronne in die binnekring, inligting uit vertroulike dokumente en dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, gee Styan die publiek 'n blik op die binnewerkinge van die groep. Steinhoff en die Stellenbosse Boys is 'n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale en sitkamers oorvertel sal word.

ISBN: 9780799371635

Pages: 244

Paperback

LAPA Uitgewers, 2018

Edition: 01

Good condition; no markings inside

B45


Add to cart

Recently viewed

See more
Car Front Bumper Cover Air Vent Cover Trim Outlet Intake Frame for X5 G05 X5L 2023-,Smoke Gray
New
R1,606.00
47% OFF
NAMIBIAN POLICE MEDAL OF HONOUR (2003) PRESENTED TO THE NEXT OF KIN OF NPF PERSONNEL WHO ARE KILLED-
Secondhand
R450.00 R850.00
Morse Code Reader,CW Decoder Morse Code Translator Module LCD Display Ham Radio Telegraph DC12V Deco
New
R518.00
11% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT - RIGHT RACK END For NISSAN X-TRAIL [T30] 2.5 (QR25DE)(16V 125KW) 02-08
New
R239.00 R269.00

Similar products

DIE STELLENBOSSE STUDENT 1976, 1977, 1978
Secondhand
R99.00
Die Kuns en die Gemeenskap
Secondhand
R45.00
In die Aandstilte, n Bybeldagboek vir Egpare - James and Shirley Dobson
Secondhand
R90.00
Steinhoff en die Stellenbosse Boys SECONDHAND - James-Brent Styan
Secondhand
R225.00