Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1929 hardeband - geen stofomslag, boek is uitgegegee deur die Dorpsraad Stelolenboscj, die hardeband het n paar merkies, 2 name voor in boek sowel as geel sellotpae merke voor en agter in boek, net van binding is effe sigbaar voor in boek, sien foto onder, een dubbel foto agter in boek het m klein skeurtjie, een of twee vlekkies in boek weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time