Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1929 hardeband - geen stofomslag - die hardeband het merkies sien ook fotos van rugkant bo, die hoekies is geskaaf - sien fotos onder, naam voor in boek en geel sellotape merke voor en ager in boek, een of twee klein vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed - hou asb in gedagte dat die boek al oud is - GEEN oorsese versending