Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groot hardeband, 149 bladsye teks plus 'n stewige swart-en-wit fotoseksie. Baie goeie toestand. Die omslag toon tekens van ouderdom.
INGESLUIT: Twee Programme van die Feesviering op 2 November 1929 (elk is tweetalig).
Hierdie gedenkboek is uitgegee ter geleentheid van die 250-jarige bestaan van Stellenbosch.
|