Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amptelike Gedenkboek uitgegee deur die Stellenbosse Stadsraad in samewerking met die Oude Meester-Groep. Oktober 1979. Hardeband. A4 grootte. 464 bladsye. Goeie toestand. Die omslag se rante is hier en daar geskaaf en verweer weens rakgebruik en het 'n skeurtjie bo teen die rugkant. Posgeld na enige plek in SA is R36.