Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My stem kan vreemde dinge doen My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.
Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan 'n trooskombers wees of 'n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander.
Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink - so, gebruik dit vandag nog om 'n verskil te maak!