Stem uit die Wilderness

Stem uit die Wilderness

Secondhand 1 available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0130
Bob Shop ID
646836506

Skrywer: Daan Prinsloo

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Vir byna 'n halfeeu - van 1936 tot 1989 - het PW Botha sy volle plek in die openbare lewe van Suid-Afrika ingeneem. Op Caledon het hy die politieke leer op sy laagste trap begin klim; in September 1984 het hy die hoogste sport bereik, as die eerste uitvoerende Staatspresident van die land. Vyf jaar later het hy sy amp verlaat: gewond en vegtende - soos hy dwarsdeur sy loopbaan gedoen het.

Nadat Stem uit die Wilderness, in 1990 voltooi is, moes dit aan mnr. FW De Klerk voorgelĂȘ word vir goedkeuring. Hy het veranderinge aangebring deur sekere dele te skrap en o.m. ook die notule van oud-pres. Botha se laaste kabinetsvergadering (seker die mees onstuimige in die NP se geskiedenis) te parafraseer. Van hierdie "veranderinge" is nou deur mnr. Botha self vir die publikasie "herstel", en dit bied aan die Afrikaanse leser 'n onthullende blik op die botsings, twis en kwaai binnegevegte wat soms agter die politieke skerms plaasvind.

Dr. Daan Prinsloo se vlot en boeiende skryfstyl gee aan die boek die trefkrag van 'n politieke riller. Die leser kry hierin ook antwoorde op talle aktuele vrae: Was daar 'n Derde Mag? En wie was daarby betrokke? Hoekom wou mnr. Botha nie met die ANC praat of Nelson Mandela vrylaat nie? Wat het daardie windstil dag van 17 Januarie 1989 plaasgevind toe mnr. Botha aan sy personeel gevra het: "Hoor julle hoe waai die wind?" en hy laat die nag 'n beroerte-aanval gehad het wat later as "slaanstok" gebruik is om hom uit die politiek te dryf?

Dr. Prinsloo skryf so oor mnr. Botha se vertrek uit Tuynhuys: "Oudergewoonte het hy agterin die ampsmotor geklim en met die wuif van sy hand vir oulaas stadig in die aandskemer deur die wit hekke van Stalplein en Roelandstraat na Westbrooke vertrek. "n Loopbaan van meer as 'n halfeeu in die politiek was verby."

Maar dis sy laaste woorde aan sy kollegas op daardie noodlottige kabinetsvergadering wat vandag nog in ons ore weerklink soos 'n profetiese waarskuwing van 'n "stem uit die wildernis": "Daar breek vir julle 'n baie moeilike tyd aan, ek kry julle jammer. Die magte wat julle losgelaat het, is onhanteerbare perde...

Add to cart

Recently viewed

See more
Alison Moyet - Other CD Import
Secondhand
R299.00
AUTOGRAPHED SIGNED PHOTO OF CLASSIC ACTRESS JANE FONDA A4 SIZE
Secondhand
R2,280.00
50% OFF
For Galaxy Tab S4 10.5 T835 SIM Card Tray + Micro SD Card Tray (Black)
New
R163.00 R325.00
47% OFF
Moody: His Words, Work and Workers, Comprising His Bible Portraits;His Outlines of Doctrine1878
Secondhand
R900.00 R1,710.00

Similar products

Latynse reise: 'n keur uit die reisbeskrywings - Andre P. Brink
Secondhand
R85.00
South African Passage - Diaries of the Wilderness Leadership School
Secondhand
R325.00
Wilderness, The Lost Writings of Jim Morrison, First Edition
Secondhand
R450.00
Zululand Wilderness ~ Shadow and Soul by Ian Player
Secondhand
R80.00