Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boek
Goeie Kondisie soos per fotos
Ex. Biblioteek Boek
Vir byna n hafleeu van 1936 tot 1989 het PW Botha sy volle plek in die openbare lewe van Suid-Afrika ingeneem. Op Caledon het hy die politieke leer op sy laagste trap begin klim, in Septembert 1984 het hy die hoogste sport bereik, as die eerste uitvoerende Staatspresident van die land. Vyf jaar later het hy sy amp verlaat: gewond en vegtende soos hy dwarsdeur sy loopbaan gedoen het.