R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1994 sagteband met 256 bladsye in tweedehandse toestand. Naam in ink voorin. R65 posgeld in SA.
Reeds in sy eie leeftyd was die alombekende Boereprofeet, Siener van Rensbug, hiér en in die buiteland ‘n soort legende. Generaals De Wet en De La Rey het geglo hy is ‘n ware profeet, terwyl staatsmanne soos genl Hertzog, Louis Botha en Jan Smuts selfs in die parlement getuig het hoedat van oom Nieklas se “gesigete” bewaarheid is.
Siener van Rensburg was, volgens alle beskikbare getuienis, ‘n ware profeet, ‘n diep gewortelde Christen en hy het sy gawe van profeise ook nooit vir eie gewin gebruik nie.