Stem van 'n Profeet - Adriaan Snyman

Stem van 'n Profeet - Adriaan Snyman

1 available / secondhand
R195.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
X792
Bob Shop ID
642182877

Toestand: Goed, maar daar is heelwat roesvlekkies op die teksblok en rande van eindblaaie
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 256
Uitgegee: 1993 Eerste Uitgawe (Hugenote Publikasies)
ISBN: 9780958377911

Reeds in sy eie leeftyd al was die alombekende Boereprofeet, Siener van Rensburg, hier en in die buiteland 'n soort legende. Genls. De Wet en De La Rey het geglo hy is 'n ware profeet, terwyl staatsmanne soos genl. Hertzog, Louis Botha en Jan Smuts selfs in die Parlement getuig het hoedat van oom Nicklas se `gesigte' bewaarheid is. Siener van Rensburg was, volgens alle beskikbare getuienis, n ware profeet, 'n diep gelowige Christen en hy het sy gawe van profesie ook nooit vir eie gewin gebruik nie. Hy is reeds in 1926 oorlede, maar tot vandag toe word hy gereken as een van die merkwaardigste persoonlikhede in ons geskiedenis.

Vanaf 1871 tot en met sy dood in 1926 het die Siener 700 of meer gesigte of visioene gehad oor die toekoms van die Boerevolk, ander nasies en ook wêreldgebeure. In 1918 profeteer hy hierdie ontstellende woorde: "Ek sien daar kom 'n tyd dat die hele wêreld ontgeploeg is (die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog, en dinge is baie deurmekaar). Dan sien ek oor die ongeploegde land lê 'n slang. Ek sien nie sy kop of stert nie (niemand sal presies weet wat aan die gang is nie. In die kerk sal dinge ook baie deurmekaar wees)... Juis dan sien ek my dogter Anna sit en skryf. Toe weet ek: In daardie tyd sal niemand ook kop of stert van my gesigte kan uitmaak nie, want die een sal sê: Oom Klasie het so gesê, en 'n ander een sal stry: Nee, hy het sus gesê... Van toe af het ek my dogter gevra om elke dag se visioene neer te skryf...sodat almal eendag kan weet..."

Vir die skryf van hierdie boek het Adriaan Snyman lank intensiewe navorsing gedoen. Hy het die land deurkruis om onderhoude te voer met die handjievol tydgenote van die Siener wat nog die voorreg gehad het om hom persoonlik te ken. Hy het ook honderde briewe met interessante staaltjies en herinneringe in verhand met die profeet, sy gesigte en die verklarings daarvan ontvang. Nicolaas van Renshurg se lewensverhaal, asook al sy visioene en talle uitlegte word nou vir die eerstc keer volledig in boekvorm uitgegee, en die publikasie van Stem van 'n Profeet is ongetwyfeld 'n opspraakwekkende gebeurtenis in die Afrikaanse boekbedryf.

Add to cart

Recently viewed

See more
Milton: Poetical Works - edited by Douglas Bush
R50.00
PHOTO FRAME - GREEN TRIM
R50.00
Free shipping
3% OFF
Kyocera TK-5150C Cyan Toner Kit Cartridge 10,000 Pages Original 1T02NSCNL0 Single-pack
R3,900.00 R4,000.00
Spirit Quartz
R460.00

Similar products

Stem en Woord - Susan Snyman, Aletta Gericke & Herman Engelbrecht
R390.00
Bloedvlag oor Prieska - Adriaan Snyman
R149.00
Stem van 'n Profeet - Snyman, Adriaan
R650.00
Die lewende stem van die evangelie - Johan Cilliers
R60.00