Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Stemme uit die Vrouekampe, versamel deur M. Postma, A5, Sagteband, 174 bls.‘n Reeks beëdigde verklarings van vrouens se ondervindings in die Britse konsentrasiekampe. Sluit nou ook die wedervaringe in van Genl’s de Wet en Hertzog se vrouens.