Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
From the back of the book:
Almal beplan vir die dag van more. Maar baie mense leef so 'n besige lewe en is so gefokus op more dat hulle van vandag vergeet. Verder is die lewe so gejaagd dat ons vandag reeds gebruik maak van more se energie. Geen wonder baie mense ge in order die druk nie. Maar is dit wat God vir sy kinders wil he? Wa se God van vandag? Na deeglike Skrifstudie oor hierdie vraag het topverkoper-outeur Stephan Joubert drie ontdekkings gemaak wat hy met ander wil deel, naamlik: God het die wereld gemaak teen die spoed van een dag op 'n slag. God versorg sy skepping teen die spoed van een dag op 'n slag. God bring geestelike vernuwing in sy kinders se lewe teen die spoed van een op 'n slag
This is a new paperback book.
We will charge 25 rand for sending the parcel to you with a tracking number and we will self insure it up to the amount you pay. Other options are available on request. If you win other books on the same day we'll be happy to combine them for 5 rand per each extra item. We you are not satisfied with the condition of the book we will be happy to make a plan for a refund or return but we are not responsible for the contents of the book! :-)POSTAGE AND PACKAGING