Sterling

Sterling

Secondhand 1 available
R25.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
7060223
Bob Shop ID
625042051

Skrywer: Marlene le Roux

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Toe Sterling die nuwe swartkop-ou voor haar gewaar, weet sy oombliklik dat sy met hom móét praat. Nóú. Sonder om nog te dink, hardloop sy van agter in hom vas en gryp kamma na sy skouer om haar ewewig te behou. Hy tol om, verras. "Ekskuus, ek het op my veter getrap en myself gepootjie," sê sy uitasem en vee 'n haarsliert uit haar gesig. Hy glimlag en kyk af na haar los veters. Dan vee sy blik oor haar bene en haar middel en bly talm op die boonste knopie van haar skoolrok wat sy oop gelaat het. "As daar tyd was, sou ek dit vir jou vasgemaak het," s hy.

Die knoop of haar veters? Sy voel 'n prikkie opwinding. Hierdie ou is anders, beslis die moeite werd om te leer ken. Daar is duiweltjies in sy oë. En hy is vrek aantreklik.

Volgens Sterling se broer is dié Jacques Richaud 'n regte laventelhaan wat, soos almal reeds weet, net op Frans vry; volgens Bertus is hy 'n ou met 'n reputasie. Maar vir Sterling is hy onweerstaanbaar. Hy is "la raison" vir haar privaat Frans-klasse, eers by Madame Morin en later by Klara.

In die loop van die volgende paar maande leer Sterling nie net Frans praat nie, sy leer ook vir Jacques heelwat beter ken: as iemand wat uitstekend tennis speel, goed is in al sy skoolvakke, lief is vir gedigte lees, wonderbaarlik goed kan soen; as iemand wat, net soos sy, 'n ryk rondloperpa het; maar ook as iemand wat iets met hom saamdra, iets wat hulle albei se lewens onherroeplik sal verander ...

 

Add to cart

Recently viewed

See more
57% OFF
Rodrigo Concierto de Aranjuez for guitar and orchestra - vinyl LP record - A true classic!
Secondhand
R99.00 R228.00
Targa TH-SV22000.1 Street Villain Series 22000w Monoblock Amplifier
New
R1,674.00
86% OFF
AUSTRALIA 1963 - Famous Seafarers SET - MINT
Secondhand
R470.00 R3,300.00
Bechuanaland - 1945 - Victory - set of 3 blks of 4 mint hinged . SG 129-131 .
Secondhand
R12.00

Similar products

43% OFF
Deon Meyer Prooi
Secondhand
R200.00 R350.00
VAL VAN N REGVAARDIGE MAN - LOUW,NP
New
R95.00
26% OFF
Die woud van sneeu en ys - Frenette van Wyk
New
R199.00 R269.00
52% OFF
Die Peerboom en ander verhale - Pirow Bekker
Secondhand
R100.00 R210.00