Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hennie Maas
Large Paperback
Name on the front page Kom reis saam deur die ruimte en ontdek ons asemrowende sonnestelsel. Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van n ruimtestasie leef.
Mense staar al eeue lank na die hemelruim kom verken die uitgestrekte heelal en sy geheime in hierdie asemrowende boek.
Dit is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende fotos wat die geheime van die heelal vir jong lesers toeganklik maak. Die boek is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletji
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.