This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks510

Similar products

Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken
Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken Sterre en Planete: Kom ons Verken
Sold

Sterre en Planete: Kom ons Verken

Secondhand 1 was available
R20.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
683569041

Die mens van die oudheid is deur sterre, planete en ander hemellig-game geboei. Hulle reᅢᆱlmatige bewegings oor die hemelruim was sowel nuttig as raaiselagtig. Kalenders is op sterrekundige waar nemings gegrond en met behulp van die Son se posisie kon 'n mens af-let hoe laat dit is. Maar hoekom het die hemelliggame juis sᅢᄈ beweeg? Die meeste mense het dit aan bonatuurlike kragte toegeskryf. Baie het aan astrologie geglo die bygeloof dat die posisie van hemelliggame ons lewens op een of ander wyse beᅢᆵnvloed. Vir eeue lank is daar nie juis tussen astrologie en astronomie of sterrekunde die wetenskaplike studie van hemelliggame onderskei nie. Inderdaad, bale van die gevolgtrekkings waartoe sterrekundiges geraak het, was net so mis-leidend as die voorspellings van die astrolnᅢᆱ So byvoorbeeld, is daar eers gemeen dat die Aarde die middelpunt van die heelal is. Geen wonder nie was dit dan nie die belangrikste plek nie? Slegs sedert 'n paar honderd jaar gelede het ons besef dat die Aarde 'n baie kloin. nietige stippeltjie is. Ons klein planeet draai om die Son, wat op sy beurt slegs een van die ongeveer 100 000 miljoen sterre in ons sterre stelsel is on ons weet nou dat daar bowendien nog minstens 1000 miljoen ander sterrestelsels bestaan!

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!