This item has closed 3 buyers bought 3 items
View other items offered by nevyoung10

Similar products

Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik
Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik Sterrekunde Binne Bereik
Sterrekunde Binne Bereik
+2
Sold

Sterrekunde Binne Bereik

New 200 were available
R175.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
365042788

Na suksesvolle verkope oor 5 jaar in die mees bekende boekwinkels, is die laaste paar boeke beskikbaar direk vanaf die skrywer teen 'n helfde van die kleinhandel prys. 

Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oë of met 'n verkyker aktief aan sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld Venus in die daglig kan sien en hoe 'n mens die mane van Jupiter, wat voortdurend in die aand van posisie verander, kan dophou.

Sterrekunde Binne Bereik is ook ideaal toegepas om skoliere sowel as opvoeders by te staan as 'n sterrekunde hulpbron, en om 'n belangstelling in algemene wetenskaplike beginsels soos ellipse te prikkel. Vind ook uit waarom die dae van die week van sterrekunde afgelei is. Sien resensies hieronder.

 

It is not often that you come across a book about a subject such as astronomy that is not only easy to read and packed with useful information, but deals with the subject from a southern African point of view.

Lauren Rawlins - The Mercury (Kwazulu-Natal newspaper)

 

Ek het die naweek jou boek deurgelees, en dit geniet. Die boek bevat baie nuttige inligting. Jy tref jou teiken goed, nl. die leke belangstelling in sterrekunde. Die goeie, rasionele verduidelikings is in die kol. Ek sal dit graag aanbeveel vir enigeen wat meer wil weet aangaande sterrekunde.

Prof Johan van Staden - Sterrekunde Dosent, Universiteit Pretoria

 

Recently viewed

See more

Customer ratings: 2 ratings

EXCELLENT SERVICE
30 Aug 2018
EXCELLENT SERVICE
30 Aug 2018