Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Steve Hofmey is soos Marmite - you either love or hate him, het een joernalis een dag oor Steve Hofmeyr geskryf. Steve antwoord toe dat dit nie veel se van die ander kunstenaars wat minder CDs as hy verkoop nie, en daar is baie van hulle. In Steve Hofmeyr se langverwagte titel, Jembekseep, spoel Steve sy vinnige mond oor enige denkbare saak uit. Soms kwaad en ernstig, soms diep en poeties, soms tong-in-die- kies, soms sommer-net-laf is dit segoed wat iewers die opskrifte gehaal het en soms tot fel debatte of reaksie gelei het.
280 x 250mm (L x W) Paperback