Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Very good condition. Inscription on first page.
Kleurfoto's.
"Hierdie is Steve Hofmeyr se lewensverhaal, in kenmerkende trant vertel: openhartig, humoristies en uitgesproke.
Hy begelei ons op 'n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort=kortĀ
stil by die gebeurtenisse en mense wat 'n groot impak op hom gehad het.
...'n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van die omstrede kunstenaar en mens."