R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Steve Hofmeyr - Mense van my asem - Zebra - 2008, eerste druk - 389pp - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind, een naam op eerste bladsy,, verder mooi skoon. Posgeld en verpakking R35.00.
In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal in kenmerkende trant: openhartig humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op n fassinerende reis deur sy kinderjare sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders n selfmoordpoging sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.