Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Opperman, (D. J.); Le Roux, (F. J.). Stiebeuel, ’n Bloemlesing.
Kaapstad: Nasionale Pers, 1946. Eerste Uitgawe.
Opperman en Le Roux het deur hierdie werk ongepubliseerde digters, waarvan hele paar aangegaan het en groot name geword het, die geleentheid gegee om van hul werk te publiseer. 63bl.
Baie Goed. Omslag toon randverweer en paar vlekkies, nommer in pen op boonste omslag se borandt, blaaie verbruin met paar roesvlekkies.
Rooi karton omslag.
(##2699)