Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van 'n ografiese tydskrif.
TITLE: Stiletto
AUTHOR: Karin Eloff
SKU: 9780624045434
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 04/01/2008
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 222 gr