Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Kersfees album Stille Nag, gesing deur die Elise Rautenbach Singers. Bevat van die mooiste Kersliedere, perfek om die geselligheid en vreugde van die feestyd te beleef.
Tracklys:
Kant Een:
Die mooiste Kersliedere
Kom Herwaarts Getroues
Daar's 'n Kind Gebore
Die Heiland is Gebore
By Bethlehem in Winterkou
O die wolke
Kant Twee:
Bethlehemster
Daar's 'n Kind Gebore
Ere aan Hom
O Bethlehem, O Bethlehem
Engel lied het ek gehoor
Seun met sy trom
Plaas op jou draaitafel vir nostalgiese Afrikaanse Kersmusiek.
💿 Formaat: 33 RPM LP
📀 Toestand: Nie getoets nie visueel goeie toestand vir sy ouderdom.
📌 Sien fotos vir toestand.
Category: Music & Instruments > Records & LPs > Afrikaans
Store Note:
📢 Kyk na ons Bobshop-winkel vir meer unieke Afrikaanse LPs, versamelitems en nostalgiese musiek.