Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die verhaal van 'n vrou wat in die vreemde in Frankryk haar kind se dood moet verwerk en die soeke na haarself en soekende terugkeer na die hart van haar man.
GETEKENDE KOPIE |
Jaar | 2006 (1ste Druk) |
Uitgewer | Tafelberg-Uitgewers |
Bladsye | 334 bladsye |
Toestand | Sagteband, goeie toestand. Geteken en boodskap op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: