Stiltetyd deur Marita van der Vyver Stiltetyd deur Marita van der Vyver
Stiltetyd deur Marita van der Vyver Stiltetyd deur Marita van der Vyver

Stiltetyd deur Marita van der Vyver

Secondhand 1 available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
15854437
Bob Shop ID
678406172

Sagteband in goeie toestand

Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. 'n Dump, verwyt sy André, haar argitekman. Dit was sý idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in 'n nagmerrie ontaard toe haar jongste kind enkele weke voor hulle vertrek na Frankryk sterf.

In die vreemde sukkel elkeen met sy eie swaarkry: Emile hulle dertienjarige seun smelt weg in die dik klipmure van die huis om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. André stort al sy energie in die restourasieprojek en verdwyn tussen die sakke sement, vragte vloerteëls, skroewe en spykers en planke en pype.

En Hester? Sy word ál stiller en meer afwesig, voer denkbeeldige gesprekke met 'n onwettige immigrant uit die Demokratiese Republiek van die Kongo, en vind op 'n vreemde wyse aanklank by 'n weeskind uit Rwanda onvoldoende plaasvervangers vir die dogter wat sy verloor het. Deur hulle ontdek sy opnuut haar liefde vir Afrika.

Stiltetyd is die meesleurende verhaal van 'n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige treë terug na die hart van haar man.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!