Stiltetyd - Marita Van der Vyver

Secondhand
Indicative market price: R300
1 available
R150.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 8 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2671-2720 BOX50
Bob Shop ID
616416766
Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. 'n Dump, verwyt sy Andre, haar argitekman. Dit was sy idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in 'n nagmerrie ontaard toe haar vyfjarige dogtertjie, Manon, noodlottig gewond is tydens 'n skietvoorval in Kaapstad - enkele weke voor hulle vertrek na Frankyk. En so sukkel elkeen in die vreemde met sy eie swaarkry - Emile - haar dertienjarige seun - smelt al meer weg in die dik klipmure van die huis, om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. Die koue Europese winter vra groot aanpassings - om blerrie handskoene soos 'n meisiekind te dra, om met 'n paar Franse woorde 'n internasionale skool in Avignon by te woon. Maar die moeilikste is om met die selfverwyt saam te leef dat hy nie sy sussie beskerm het teen die aanvallers nie. Andre stort al sy energie in die restourasieprojek en sak al dieper weg tussen die sakke sement, vragte vloerteels, skroewe en spykers en planke en pype. En Hester? Sy word al stiller en meer afwesig. Haar enigste twee gespreksgenote is Manon, haar vyfjarige lieflingkind, wat nog net in haar gedagtes voortleef. En Myriam Soro van die Demokratiese Republiek van Kongo vir wie sy briewe skryf. Van haar het Hester in 'n Franse koerant gelees. Die foto vertoon 'n jong gesig, maar swart gate waar haar oe moes wees. Barbaars, het die media dit uitbasuin, dat sy haar twee dogters vermoor het toe sy nie langer vir hulle kon sorg nie. Maar in die gedeelde hartseer vind Hester verligting. Dink aan Myriam, se sy vir haarself. Dink aan Myriam Soro en tel jou seeninge. Jy sit miskien in 'n hool van 'n huis, slaap op die vloer en stik aan stof as jy koffie drink. Maar jy kan hier uitloop as jy wil. G'n tralies om jou te keer nie. Stiltetyd - Marita Van der Vyver. . ISBN

More from this seller

View all
R30 shipping
Of Geisha and Gangsters - Frederick Joss
R270
R30 shipping
50% OFF
Rugby Stories from the Platteland - Graham K. Jooste
R290 R580
R30 shipping
50% OFF
To Hell with Cronje - Ingrid Winterbach
R150 R300
R30 shipping
66% OFF
The First WarPart 1 - Liliane and Fred Funcken
R690 R2,010
Add to cart

Similar products

Marita van der Vyver - Grensgeval
R70
VYVER, Marita van der - Stiltetyd - (Pragtige Sagteband)
R50
Bestemmings, Marita van der Vyver
R45
Stiltetyd deur Marita van der Vyver
R40