Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog mooi - Vorige eienaar se naam binne. >>> Eers Linkie dan Johanna is een van die merkwaardigste romans in Afrikaans. Die eenvoudige maar terselfdertyd uiters verwikkelde figuur van Linkie oorheers die eerste deel van die boek: Linkie, die sanger wat in nagklubs en danslokale optree, die vet eter, die man wat altyd grinnik die tragiese persoon wie se wêreld, hoe klein ook al, veel groter betekenis kry in die raamwerk van die boek. Dan Johanna n kommentaar op sowel as n verklaring van Linkie. Hierdie boek is Wilma Stockenstrom se tweede roman en dra, soos die eerste, die stempel van n merkwaardige kunstenaar. (Kakkerlak)