R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie is die skrywer se vierde titel oor die ervaringe van die wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit gebaseer op sy eie en werklike gebeure. Soos sy voorgangers, bied hierdie bundel wildernisverhale meesleurende leesplesier. Hier is 'n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser en, op veertig, rustiger. Maar steeds spreek elke 'veldnota' van 'n skerp aanvoeling, onopgesmukte egtheid en fyn waarneming. Die leser leer Stoffel ken as leier van die swartrenostersafari's in Damaraland, maar word ook teruggeneem na vroeere tye in sy lewe. Dan is daar die liefde - Nina met haar katte; sy medebestuurder by die renosterkamp en later sy verloofde. Maar daar is ook bittere verlies - die dood van 'n boesemvriend. Stoffel se veldnotas - Christiaan Bakkes. Human & Rousseau 2007. ISBN 9780798148146