Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hier is 'n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser, rustiger en meer bele. Maar steeds spreek elke "veldnota" van 'n skerp aanvoeling, onopgesmukte egtheid en fyn waarneming. Die leser leer Stoffel ken as leier van die swartrenostersafari's in Damaraland, maar word ook teruggeneem na vroere avonture: as Fotograaf: Emsie Verw staptoerleier in die Wildtuin, as veldwagter, by die teen- stroper-eenheid in die Caprivi, as jagter en ook as soldaat. Dan is daar nuut en baie welkom in Stoffel se lewe! die liefde: Nina met haar katte; sy medebestuurder by die renosterkamp en later sy verloofde. Maar daar is ook bitter verlies: die dood van 'n boesemvriend. Soos sy voorgangers, Die lang pad van Stoffel Mathysen, Stoffel in die wildernis en Stoffel by die afdraaipad, bied hierdie bundel wildernisverhale meesleurende leesplesier, in die onnabootsbare styl van Christiaan Bakkes.
*Page edges slightly yellowed; cover corners curling a bit.*