Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van fi nansiële, geestelike of persoonlike deurbraak. In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God se openbaring en die hulp van boodskappers (engele). Hy verduidelik gebed volledig en sluit voorbeelde in van beantwoorde gebede uit sy eie lewe. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelse karakters, onthul Twaalf waarhede wat hy by die grootste gebedsvegter geleer het, Die sleutel wat jou die poorte van die hemel sal laat herken, Wat jy moet doen as God nee sê of antwoorde vertraag, Sewe geestelike wette wat gevolg moet word vir beantwoorde gebed, Hoe om te bid deur die stryd van die eersgeborene. Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en die skrywer leer jou om in God se Guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.