Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kan 'n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan 'n klomp vrot perskes die begin van 'n cool nuwe sportsoort wees?
Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.