Storie Wit Wolf - Die Storie Van Die Wit Wolf Animation ALL AGES Afrikaans, Animation 6006348018428
New
1 was available
R39.99
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Title: Die Storie Van Die Wit WolfStarring: AnimationSynopsis:Wit Wolf, gebore in die asemrowende Yukon Wildernis, se groot droom is om in sy vorstelike pa se voetspore te volg, en dit is om 'n groot jagter te word.Oral in die betowerende woud het hy liewe diere-vriende, dit is ook 'n goeie klaskamer vir die dapper kleintjie. 'N tragedie verander sy lewe toe Wit Wolf se pa sterf en sy ma aan handelaars verkoop word. Hy leer gou dat die beskawing baie meer uitdagings inhou as die woud. Tenspuite van terugslae en harde lesse verloor die half-hond half-wolf nooit moed nie en vergeet hy nie die wyshede wat die woud en die natuur hom geleer het nie.Vir eeue het die stories van Wit Wolf kinders betower, nou kom hul geliefde karakter tot lewe in hierdie uitmuntende musikale avontuur.