R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 8 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Daar was nog nie 'n gesin soos die nie. Altus Saayman se lewe is nie maklik nie. Wat sou jy gedoen het as jy deel was van 'n familie wat geseen en gestraf is met magiese kragte? Sy pa ken die toekoms ten dele, sy ma het helende hande en sy suster Dinnie kan van vorm verander. Om nie te praat van die probleme wat sy grapjas-oom, sy geheim-stelende tante en tog-so-goeie nefie hom besorg nie. Altus se krag? Met woorde toor hy, vertroos hy, as liegbek-kind en later as volwasse skrywer, tot die gaping tussen dit wat is en dit wat kan wees net so vaag en maklik oorbrugbaar raak soos die grens tussen ons wereld en sy storie-land. Wanneer die werklikheid Altus eindelik ketting, besef hy daar is 'n uitweg - mits hy 'n prys betaal wat geen mens sal betaal nie. Die alternatief, egter, om die vooraf bestemde te aanvaar en gewoonmens te bly ... Ondenkbaar.'--Cover. Storieboek, belydenisse van ᅧᄒn mitomaan - Franᅢᄃois Bloemhof. Human & Rousseau 1996. ISBN 9780798136259