Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ADAM EN EVA
Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo, ontmoet Wonderboek terwyl hulle onwillig solder skoonmaak. Wonderboek neem die kinders na die verlede waar hulle die eerste mense in die tuin van Eden ontmoet.
KAIN EN ABEL
Chris, Joy en Gizmo ontmoet vir Kain en Abel, die seuns van Adam en Eva. Hulle moet bontstaan vir die jaloesie en bakleiery tussen die twee broers.
AL MY ITEM IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.
PLEASE KEEP IN MIND I WILL BE OUT OF TOWN DURING THIS AUCTION. I WILL RETURN TO SOUTH AFRICA ON 8 FEBRUARY. THANKS!