Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wonderboek neem vir Chris, Joy en Gizmo aan boord van Noag se ark saam met twee van elke lewende spesie op die aarde. Hulle help vir Noag met die grootste bymekaarmaak van die diere wat nog ooit plaasgevind het.
Abraham En Isak
Saam met Wonderboek bring Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo se reis hulle by Abraham en sue seun Isak. Abraham moet doen wat die Here van hom vra en het ?n groot toets wat by moet slaag.
Publisher: | Next Video |
Format: | DVD |