Storiehuis: Rooikappie / Aspoestertjie - DVD - new
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
ROOIKAPPIE
Krokkie is 'n bietjie skepties oor die groot markiestent in die middel van die woud. En nie sonder rede nie, want dit is eintelik 'n strik wat die wolf vir Rooikappie stel. Ongelukkig kan Rooikappienie die gevaar raak sien nie en Otto en Krokkie weet nie hoe om haar te ontuig nie.
ASPOESTERTJIE
Otto en Krokkie kan nie glo hoe sleg Aspoestertjie se stiefma haar behandel wanneer haar pa oorsee is nie. Arme Aspoestertjie moet in die as by die vuur slaap. Sy moet al die huiswerk self doen en nou mag sy ook nie na die prins se dans toe gaan nie. Gelukkig is die duif wat in die boom naby die graf van Aspoestertjie se ma bly, haar goedgesind en sy het nogal 'n oog vir 'n mooi rok ook. Dalk k an Aspoestertjie tog 'n draai op die dansbaan maak.
Region 2
AL MY ITEMS IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.