Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SIMSON, DIE STERKSTE MAN - Chris en Joy ontmoet saam met Gizmo en Ruffles vir Simson, een van die sterkste manne op aarde. Simson trou met 'n Filistynse meisie wat hom bedrieg. Saam met Gizmo en die kinders sien ons hoe hy gevange geneem word en hoe hy die tempel vernietig waar hy as gevangene en slaaf aangehou word.