Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
. Storieland deur Helena J F Lochner
Dertig stories vir Kinders uit die verhaleskat van Helena J F Lochner Met meer as dertig tekeninge deur Dorothy Hill
goeie tweedehandse hardeband. .Uitgegee deur Human en Rousseau. eerste uitgawe in hierdie vorm 1973, hierdie derde druk 1977
Kyk asseblief na die foto's en neem die versendingskoste in ag voordat 'n bod geplaas word. Items kan gekombineer word vir meer ekonomiese versending.Bv 3 gewone grootte boeke as 1 item vir posgeld of meer items in koerier sak.S A Poskantoor met Spoornommer of Aramex Koerierdiens Geen Postnet of Paxi-koeriers en geen oorsese bestellings nie.