Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Versameling van 28 STORIEMAN Kasette.
In goeie werkende toestand.
Sluit tassie in en ook een Storieman aansteekspeld.
Kasette sluit no's 1-27 en 30 in (geen 28 en 29).
No 1, 2 en 27 het nie prentjieomhulsels nie, slegs deurskynende houers.
Plastiek wat kasette regop hou is gekraak op 'n paar plekke.
Tassie in goeie toestand.
================================================================
Collection of 28 Storieman tapes. Number 28 and 29 is not included.