Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Storieman: Omnibus 1-6 Versamelpak / Bundel met 6 Boeke en 12 CDs!
***BRAND NEW / SEALED***
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfeld een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Vier 30 jaar van Storieman met hierdie spesiale versamelpak met al 6 boeke in een! Dit is n handige versameling van die volledige reeks, met al die boeke en CDs in een pak. Sluit 6 boeke en 12 oudio CDs in. Nou kan n nuwe generasie lesertjies ook die wonderwereld van stories geniet!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
Stories in hierdie versamelpak:
All the items above are brand new, factory sealed, in stock and ready to ship within 48 business hours after payment clearance.
Please note you are only buying/bidding on ONE pack of SIX books and TWELVE CDs.
Payment required before end of OCTOBER 2014. Please read the shipping tab for shipping rates. Shipping starts from as low as R100. Delivery can take 96+ hours for outlying areas. Collection allowed.