Storieman - Omnibus 2
About This Book
Condition & Size
Storieman - Omnibus 2
Leon Rousseau
Extra Large Paperback
Both CDs included but not checked
Inscription on the inside cover
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feƫverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Fritz Deelman en die verlate tuin","Racheltjie de Beer" en "Ou Meneer Springer", asook na die klassieke "Jakkals en Wolf"-stories. Hier is ook sprokies soos "Rooikappie" en "Raponsie" om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.